Rocco Siffredi

Rocco Siffredi
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Siffredi in Januarie 2010 op die AVN-toekenningsaand in Las Vegas.

Geboortenaam Rocco Antonio Tano[1]
Alias Rocko Sifreddi, Rocco de Milano, Rocko Siffredi, Rocco Fiffreddi, Rocco Siffredy, Tano Rocco, Rocco Daryl Tano Jr., Rocco Daryl Tano, Rocco Ziffredi, Roco, Rocky Siffreddy, Rocco Sieffredi, Rocco Sifredi, Rocco Tano[1]
Geboorte 4 Mei 1964 (1964-05-04)
Ortona, Italië[1]
Nasionaliteit Italiaans
Lewensmaat Rosa Caracciolo (1993-)
Kinders 2
Beroep(e) Pornoster, model
Rolprente Buttman's Ultimate Workout, Tarzan X: Shame of Jane, Fashionistas
Webwerf www.roccosiffredi.com
Toekennings Beste akteur: AVN-prys (1993, 1996, 2003)
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Rocco Siffredi (gebore Rocco Antonio Tano; 4 Mei 1964) is ’n Italiaanse porno-akteur, -regisseur en -vervaardiger wat bekend is vir sy rowwe sekstonele.[2][3]

Sy verhoognaam kom van die karakter Roch Siffredi, wat deur Alain Delon vertolk is in die Franse gangsterfliek Borsalino (1970).[4] Siffredi het al in meer as 1 300 pornografiese rolprente gespeel en is bekend as die "Italiaanse hings".[1]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Rocco Siffredi in die Internet Adult Film Database
  2. "Rocco Siffredi, grande ritorno al porno: "Mi mancava troppo il sesso"" (in Italiaans). Il Gazzettino. 18 Desember 2009. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Maart 2019. Besoek op 18 Februarie 2010.{{cite news}}: AS1-onderhoud: onerkende taal (link)
  3. "El 'rey del porno' Siffredi publica los secretos de su vida". Terra España (in Spaans). 6 Oktober 2006. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Maart 2012. Besoek op 20 Julie 2009.
  4. "Le duo Delon-Belmondo ressuscite avec éclat". lematin.ch (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 September 2018. Besoek op 22 September 2014.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy